Elke Saterdagoggend deel ek reisnuus, handige reiswenke, en interessante reisstories in ‘n weeklikse reisnuus insetsel op #GROOTfm. Ek gee wenke soos hoe om lig te pak, binne jou begroting vakansie te hou, moet weet dinge vir ‘n vakansie met kinders en deel ook interessante vakansie-idees met die luisteraars.
Om na vorige insetsels te luister klik hier.