Daar is opwindende nuwe speletjies op die mark vir groot en klein. Rondrits het ʼn paar van die nuwe speletjies beproef en dit kry ons …
Speletjies vir die hele gesin

verken. droom. ontdek

Daar is opwindende nuwe speletjies op die mark vir groot en klein. Rondrits het ʼn paar van die nuwe speletjies beproef en dit kry ons …

Die son is besig om te sak, en ons is omring deur olifante. Regs agter my breek ‘n jong olifantkoei ‘n tak van ‘n kort boom af. Voor ons vorm ‘n stofwolk waar ‘n paar jong olifante stoei. Ons staan bo-op ‘n klipkoppie in die veld in die Groter Krugerwildtuin, ons voertuig seker so 50meter van ons af. Dít is Afrika op sy beste.

Laatmiddag in die laeveld… dit is een van my gunsteling tye. Dit is wanneer die son die gras in die veld goud kleur en die …

Personal Touch waspoeiervelle het my vakansies kom verander.

[rondrits resensie] Mrs Martin’s hand saniteerder As daar een woord uitstaan van 2020 wat my kinders geleer het wat hulle waarskynlik nie sou geleer het …

Clubmed Albion. September 2019. Twee gesinne, vier kinders onder ses jaar, sewe nagte, son, sand en see. Mauritius is ‘n droom vakansiebestemming. En met reg. …