24 September 2018. Amsterdam na Florence. Ons groet Nederland om die tweede deel van ons reis aan te pak. Liewe T laai ons ses uur …
Met ons voete op Italiaanse bodem

verken. droom. ontdek

24 September 2018. Amsterdam na Florence. Ons groet Nederland om die tweede deel van ons reis aan te pak. Liewe T laai ons ses uur …

“I love places that have an incredible history. I love the Italian way of life. I love the food. I love the people. I love …

Die Itria vallei was een van die redes hoekom ek baie graag Puglia wou verken. Die bekende dorpie Alberobello is ongeveer twee ure ry vanaf …

Na aandete in Lecce Saterdag het ons geweet ons moet die ou stad nog in daglig verken. Ons split op in twee groepies. Die barok …

Martano was seker een van díe mooiste dorpies in die binneland van Suid-Italië. Ek dink ek het tog Toskane en Noord-Italië bly soek in die …

Ons ontspan tuis in die lekker weer. Laat Saterdagmiddag ry ons rigting Lecce. Na ons vinnig inkopies aangevul het, soek ons in die middestad parkering. …