Wezep. Maassluis. 23 September 2018 Ons slaap laat vandag, ek en Mam is albei so so moeg van al die indrukke, ervarings en kuier. Ons …
Nog bietjie familietyd in Nederland.

verken. droom. ontdek

Wezep. Maassluis. 23 September 2018 Ons slaap laat vandag, ek en Mam is albei so so moeg van al die indrukke, ervarings en kuier. Ons …

“Fill your life with experiences, not things. Have stories to tell, not stuff to show.” – Unknown Giethoorn. 22 Sept 18. Dit was op my …

Om wakker te word in Maassluis is een van my lekkerste ervarings. Dis ‘n mengsel van die vreugdes, onder meer om in Nederland te wees. …

Ek droom seker al vir amper ʼn dekade oor ʼn ma-en-dogter reis na Europa. Verkieslik sou ek graag ʼn kook-en-skilder kursus week in Provence saam …

Maandagoggend het ons ons vakansiereis begin. Ons ry na Maassluis waar ons by Tineke en Harald aansluit. Ons gaan drink ‘n vinnige bier in Delft …

My SD-kaart met foto’s van die naweek wil nie werk nie, so hier is net drie selfoonfoto’s. Saterdag en Sondag het ons heerlik by Jacomien …