Wanneer ‘n restaurant-eienaar spesiaal uitstap om jou te kom groet by die kar en die gastehuis-eienaar in Avignon jou ‘n bottel wyn in die hand …
Suid-Frankryk: Mooier as die poskaarte

verken. droom. ontdek

Wanneer ‘n restaurant-eienaar spesiaal uitstap om jou te kom groet by die kar en die gastehuis-eienaar in Avignon jou ‘n bottel wyn in die hand …

Almal gee raad voor jy op vakansie na Europa vertrek. ‘n Hele paar mense het gese dit is onnodig om verblyf vooraf te bespreek, veral …

Vroegoggend op pad uit vra Caroline (gastehuis in Avignon) ons uit oor ons roete na Aix-en-Provence. Sy stel ‘n roete deur Luberon voor. Sy sukkel …
Ons voel al beter na ‘n goeie nagrus. Die vriendelike eienaar van die gastehuis het ‘n sirkelroete voorgestel verby verskeie klein middeleeuse dorpies: Coursegoules, Gourdon, …
Vlieg is nie grappies nie. Dit het twee vlugte uit Johannesburg gevat om ons tot in Nice te kry. Die laaste vlug in so klein …