Inhaca eiland is ‘n subtropiese eiland net in die Oos-Afrika kus, dit is deel van Mosambiek en net bietjie meer as 50km vanaf Maputu. In …
Inhaca eiland – ‘n juweel aan die Oos-Afrika kus

verken. droom. ontdek

Inhaca eiland is ‘n subtropiese eiland net in die Oos-Afrika kus, dit is deel van Mosambiek en net bietjie meer as 50km vanaf Maputu. In …

Ons bly in ‘n lieflike huis net buite die Paindane oord by Paindane Bay. Dit is ‘n vriend van Tinus se huis. Ons staan vroeg …
Bestemming: Paindane, Inhambane Kilometers: 937km Voertuig: Toyota Landcruiser Reisgenote: Twee Ons het die pad oor twee dae aangepak en op pad by ‘n netjiese gastehuis …