10 October 201210 October 2012Nederland Naweek in Denekamp tanyadevente 1 Comment on Naweek in Denekamp Ons het die afgelope naweek in Denekamp gebly vir ‘n troue. Dit was heerlike kuiertyd saam met M se familie omdat al die boeties en sussies weer saam was. Die troue was in pragtige kasteel (Huis Sintgraven) en dit was sprokiesmooi.
Waar is die foto’s van die bruidspaar? 😛