Ons het die afgelope naweek in Denekamp gebly vir ‘n troue. Dit was heerlike kuiertyd saam met M se familie omdat al die boeties en sussies weer saam was. Die troue was in pragtige kasteel (Huis Sintgraven) en dit was sprokiesmooi.
Recommended Articles
Nog bietjie familietyd in Nederland.
Familiefees in Zwolle
Leiden: Amsterdam se kleinsus



Waar is die foto’s van die bruidspaar? 😛