Wanneer ‘n restaurant-eienaar (Basta Cosi) spesiaal uitstap om jou kom baai sê en die gastehuis-eienaar in Avignon jou groet en ‘n bottel wyn geskenk gee …
Nog steeds terug in die middeleeue
Ons voel al beter na ‘n goeie nagrus. Die vriendelike eienaar van die gastehuis het ‘n sirkelroete voorgestel verby verskeie klein middeleeuse dorpies: Coursegoules, Gourdon, …
‘n Glimps uit die middeleeue
Vlieg is nie grappies nie. Dit het twee vlugte uit Johannesburg gevat om ons tot in Nice te kry. Die laaste vlug in so klein …