Wezep. Maassluis. 23 September 2018 Ons slaap laat vandag, ek en Mam is albei so so moeg van al die indrukke, ervarings en kuier. Ons …
Nog bietjie familietyd in Nederland.

verken. droom. ontdek

Wezep. Maassluis. 23 September 2018 Ons slaap laat vandag, ek en Mam is albei so so moeg van al die indrukke, ervarings en kuier. Ons …

“Fill your life with experiences, not things. Have stories to tell, not stuff to show.” – Unknown Giethoorn. 22 Sept 18. Dit was op my …

Ek droom seker al vir amper ʼn dekade oor ʼn ma-en-dogter reis na Europa. Verkieslik sou ek graag ʼn kook-en-skilder kursus week in Provence saam …

Daar is niks so lekker soos om die karavaan te hak en wildtuin toe te gaan nie. Ses nagte kampeer in Berg-en-Dal kamp en ses …

Ons vat vroegoggend die pad na Nardo en Gallipoli. Nardo is ‘n mooi ou stad en ons gaan drink cappucinos op die Piazza Salandra in …

Uiteindelik breek Heleen en William se groot dag aan. Gelukkig het ons heerlik geslaap. Die troue is in Zwolle, ongeveer 45 minute vanaf Amersfoort. Ek …