Martano was seker een van díe mooiste dorpies in die binneland van Suid-Italië. Ek dink ek het tog Toskane en Noord-Italië bly soek in die …
Suid-Italië: betower langs die kus en in die binneland

verken. droom. ontdek

Martano was seker een van díe mooiste dorpies in die binneland van Suid-Italië. Ek dink ek het tog Toskane en Noord-Italië bly soek in die …

Ons ontspan tuis in die lekker weer. Laat Saterdagmiddag ry ons rigting Lecce. Na ons vinnig inkopies aangevul het, soek ons in die middestad parkering. …
H&T besoek Bari, die hoofstad van Puglia, waar daar ‘n groot jaarlikse pelgrimsoptog en fees is ter ere van St Nicolaas. Omdat dit twee ure …

Ons vat vroegoggend die pad na Nardo en Gallipoli. Nardo is ‘n mooi ou stad en ons gaan drink cappucinos op die Piazza Salandra in …

Maandagoggend het ons ons vakansiereis begin. Ons ry na Maassluis waar ons by Tineke en Harald aansluit. Ons gaan drink ‘n vinnige bier in Delft …

My SD-kaart met foto’s van die naweek wil nie werk nie, so hier is net drie selfoonfoto’s. Saterdag en Sondag het ons heerlik by Jacomien …