Personal Touch waspoeiervelle het my vakansies kom verander.
Velletjies waspoeier? Ja, asb!

verken. droom. ontdek

Personal Touch waspoeiervelle het my vakansies kom verander.

[rondrits resensie] Mrs Martin’s hand saniteerder As daar een woord uitstaan van 2020 wat my kinders geleer het wat hulle waarskynlik nie sou geleer het …

Die fliek The Holiday, met Kate Winslet en Cameron Diaz het huisruil so romanties en idillies laat lyk. Die karakter Iris het haar klein kothuis …

Inhaca eiland is ‘n subtropiese eiland net in die Oos-Afrika kus, dit is deel van Mosambiek en net bietjie meer as 50km vanaf Maputu. In …

Clubmed Albion. September 2019. Twee gesinne, vier kinders onder ses jaar, sewe nagte, son, sand en see. Mauritius is ‘n droom vakansiebestemming. En met reg. …

Wanneer ‘n restaurant-eienaar spesiaal uitstap om jou te kom groet by die kar en die gastehuis-eienaar in Avignon jou ‘n bottel wyn in die hand …