Dis nou eers September en dit voel of die Desembervakansie nog baie ver weg is. Die tyd van die jaar raak almal krapperig, humeure vlam …
Naweekplanne vir Gautengers

verken. droom. ontdek

Dis nou eers September en dit voel of die Desembervakansie nog baie ver weg is. Die tyd van die jaar raak almal krapperig, humeure vlam …

As kind het ek ʼn hele paar vakansies in die Nasionale Dieretuin in Pretoria spandeer. Ons het vriende van die dieretuin lidmaatskap gehad en elke …

Sowat 2.5 ure noord van Pretoria lê die Waterberge (Thaba Meetse). Nóg ʼn plek wat ek leer ken het deur my sus, Liza se omswerwinge. …

Berg en Dal: Junie 2014 Só koop ons ʼn karavaan. Ons praat al vir ʼn hele paar jaar daarvan om een te koop. Maar die …

A journey is best measured in friends, not miles. Dit klink só idillies: ʼn lekker vakansie saam met vriende. Maar, wees gewaarsku, dit kan die …

Die Oos-Vrystaat met haar yl populiere, kersiebome en groen mielielande ‘n stukkie van my hart kom steel. Ek het al geleer as jy nie dadelik …