Ons vat vroegoggend die pad na Nardo en Gallipoli. Nardo is ‘n mooi ou stad en ons gaan drink cappucinos op die Piazza Salandra in …
Nardo, Gallipoli & ‘n draai om die suidelikste punt

verken. droom. ontdek

Ons vat vroegoggend die pad na Nardo en Gallipoli. Nardo is ‘n mooi ou stad en ons gaan drink cappucinos op die Piazza Salandra in …

Maandagoggend het ons ons vakansiereis begin. Ons ry na Maassluis waar ons by Tineke en Harald aansluit. Ons gaan drink ‘n vinnige bier in Delft …

Dink jouself in: Jy stap in ‘n fabriek in en al wat jy ruik is heerlike Switserse sjokolade. Jy loer deur glasvensters en sien hoe …

“Twenty years from now you will be more disappointed by the things that you didn’t do than by the ones you did do. So throw …

Pinkster Sondag Ons het laat Saterdagmiddag ons bestemming vir die week bereik: ‘n huisie in die Toskaanse berge, sentraal vanaf Florence, Pisa, Lucca en Siena. …

Na ‘n lui-lekker naweek het ons vroeg Maandagoggend die 50km na Pisa aangepak. 50 km van haarnaalddraaie deur die berge en stadig ry deur klein …