Ons was vir ʼn volle week by die Leriba Coastal Golf Lodge, Princes Grant Golf Estate aan die dolfynkus. Ek het die week “gewen” deur …
Lekker by die see… (Leriba Coastal Golf Lodge)

verken. droom. ontdek

Ons was vir ʼn volle week by die Leriba Coastal Golf Lodge, Princes Grant Golf Estate aan die dolfynkus. Ek het die week “gewen” deur …

Die Glen Reenen ruskamp is so 17 km buite Clarens. Na ʼn lekker ontbyt in die kamp ry ons Clarens toe. Dit is ʼn pragtige …

Dit is ons tweede sleep avontuur. Díe keer hak ons die karavaan vir ‘n groot skoonfamilie-wegbreek na die Maluti berge in die Vrystaat. Ons slaan …

As kind het ek ʼn hele paar vakansies in die Nasionale Dieretuin in Pretoria spandeer. Ons het vriende van die dieretuin lidmaatskap gehad en elke …

Sowat 2.5 ure noord van Pretoria lê die Waterberge (Thaba Meetse). Nóg ʼn plek wat ek leer ken het deur my sus, Liza se omswerwinge. …

Berg en Dal: Junie 2014 Só koop ons ʼn karavaan. Ons praat al vir ʼn hele paar jaar daarvan om een te koop. Maar die …