Ons het die dorpie Gouda saam met H+T en my oom en sy vrou en hulle twee kiddies verken. Na ‘n heerlike bakkie koffie tuis …
Gouda: dorp van kaas en stroop

verken. droom. ontdek

Ons het die dorpie Gouda saam met H+T en my oom en sy vrou en hulle twee kiddies verken. Na ‘n heerlike bakkie koffie tuis …

Brugge is ongelooflik mooi. Wanneer die perdehoewe op die kobbelstene klink kan jy jou vir ‘n oomblik terugdink in die middeleeue. Dink jy aan Belgie, …

“Paris is the city in which one loves to live. Sometimes I think this is because it is the only city in the world where …

Welkom by my nuwe blog. Ek blog binnekort oor ons nuwe avontuur as ons weer op ‘n vliegtuig klim na die lae lande vir my …

Ons bly in ‘n lieflike huis net buite die Paindane oord by Paindane Bay. Dit is ‘n vriend van Tinus se huis. Ons staan vroeg …
Bestemming: Paindane, Inhambane Kilometers: 937km Voertuig: Toyota Landcruiser Reisgenote: Twee Ons het die pad oor twee dae aangepak en op pad by ‘n netjiese gastehuis …