Skip to Content
  • Home
  • agter die woorde
  • Europa
    • Italië
    • Nederland
    • Suid-Frankryk
    • België
    • Frankryk
  • Afrika
    • Suid-Afrika
    • Mosambiek
    • Mauritius
  • #Rondrits op GROOTfm
  • Resensies
    • In my reistas
    • Bestemmings

rondrits

verken. droom. ontdek

In my reistas Resensies

Speletjies vir die hele gesin

Afrika Bestemmings Suid-Afrika

‘n Olifant-ervaring saam met Nambu Camp

Afrika Bestemmings Resensies Suid-Afrika Vakansie

Buckler’s Africa Lodge by BON Hotels: ‘n juweel in die Laeveld

Updated on 12 February 202016 June 2011Europa Italië

Die toring van Pisa: (‘n) gebou om te hou?

Na ‘n lui-lekker naweek het ons vroeg Maandagoggend die 50km na Pisa aangepak. 50 km van haarnaalddraaie deur die berge en stadig ry deur klein …

Read More
14 June 201114 June 2011Suid-Frankryk

Rits deur die Franse Riviera (Dag 6)

Almal gee raad voor jy op vakansie na Europa vertrek. ‘n Hele paar mense het gese dit is onnodig om verblyf vooraf te bespreek, veral …

Read More
14 June 201114 June 2011Italië

Portofino – Italiaanse riviera

Portofino is ‘n bekende dorpie aan die Lugierse kus aan die middelandse see. Dit is ‘n jaar sedert die sokkerwereldbeker in SA afgeskop het. SA …

Read More
14 June 201114 June 2011Monaco

Monaco parkeerplek vir rykes se seilbote en sportmotors

Ek kan nie glo dit is al Dag 7 van ons vakansie nie. Verlede week hierdie tyd was ons in die vliegtuig. Vandag begin ons …

Read More
9 June 20119 June 2011Suid-Frankryk

Die roete deur Luberon: ‘n skilder se droom

Vroegoggend op pad uit vra Caroline (gastehuis in Avignon) ons uit oor ons roete na Aix-en-Provence. Sy stel ‘n roete deur Luberon voor. Sy sukkel …

Read More
7 June 20117 June 2011Algemeen

Provence: beter as die poskaarte

Na drie dae in die pragtige middeleeuse dorpie Vence reis ons na Avignon, in die platteland. Iets wat ek vergeet het is dat afstande in …

Read More

Posts navigation

Previous Page 1 … Page 10 Page 11 Page 12 Next
© Copyright 2026 rondrits. All Rights Reserved. Vilva | Developed By Blossom Themes. Powered by WordPress.